PSALMS 6:11
PSALMS 6:11 Bybel vir almal (ABA)
My vyande sal nie wen nie, nie een van hulle nie, hulle sal nie weet wat om te doen nie. My vyande sal vinnig moet weggaan van my, die mense sal hulle verneder.
Deel
Lees PSALMS 6PSALMS 6:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Al my vyande sal beskaamd staan en baie verskrik word; hulle sal in 'n oomblik beskaamd omdraai.
Deel
Lees PSALMS 6PSALMS 6:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Al my vyande sal beskaamd daarvan afkom, hulle sal verslae staan; in 'n oogwink sal hulle beskaamd moet padgee.
Deel
Lees PSALMS 6PSALMS 6:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Al my vyande staan beskaamd, hulle is heeltemal vreesbevange. Binne 'n oogwink draai hulle vernederd weg.
Deel
Lees PSALMS 6