PSALMS 6:10
PSALMS 6:10 Bybel vir almal (ABA)
Hy het gehoor hoe ek soebat, Hy het gehoor wat ek bid.
Deel
Lees PSALMS 6PSALMS 6:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE het my smeking gehoor; die HERE neem my gebed aan.
Deel
Lees PSALMS 6PSALMS 6:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
die Here het geluister na my smeking, die Here het my gebed aangeneem.
Deel
Lees PSALMS 6PSALMS 6:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE het my smeking gehoor; die HERE aanvaar my gebed.
Deel
Lees PSALMS 6PSALMS 6:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat al my vyande beskaamd staan en baie kwaad word; laat hulle terugkom en skielik beskaamd staan.
Deel
Lees PSALMS 6