PSALMS 59:9
PSALMS 59:9 Bybel vir almal (ABA)
Maar U, Here, U lag vir hulle, U lag vir al die volke.
Deel
Lees PSALMS 59PSALMS 59:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar U, o HERE, lag oor hulle; U spot met al die heidene.
Deel
Lees PSALMS 59PSALMS 59:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar U, Here, U lag hulle uit, U spot met al die nasies!
Deel
Lees PSALMS 59PSALMS 59:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar U, HERE, U lag vir hulle; U dryf die spot met al die nasies.
Deel
Lees PSALMS 59PSALMS 59:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Vanweë sy krag sal ek op U wag, want God is my beskutting.
Deel
Lees PSALMS 59