PSALMS 59:17
PSALMS 59:17 Bybel vir almal (ABA)
Maar ek? Ek sal sing oor u krag, ek sal elke oggend juig omdat U doen wat U belowe. By U is ek veilig, U beskerm my wanneer dit vir my gevaarlik is.
Deel
Lees PSALMS 59PSALMS 59:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar ék sal sing van u sterkte en elke môre jubel oor u goedertierenheid, want U was 'n rotsvesting vir my en 'n toevlug in die dag toe ek benoud was.
Deel
Lees PSALMS 59PSALMS 59:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar ék sal sing van u mag, elke môre sal ek jubel oor u trou, want U is vir my 'n veilige vesting, 'n skuilplek in tyd van nood.
Deel
Lees PSALMS 59PSALMS 59:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar ek, ek sing van u krag. In die môre jubel ek oor u troue liefde, want U was vir my 'n toevlugsoord, 'n skuilplek op die dag van my nood.
Deel
Lees PSALMS 59PSALMS 59:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Tot eer van jou, o my sterkte, wil ek sing, want God is my beskutting en die God van my goedertierenheid.
Deel
Lees PSALMS 59