PSALMS 59:13
PSALMS 59:13 Die Boodskap (DB)
Met hulle gepraat doen hulle baie skade. Hulle dink hulle is belangriker as ander mense. Laat hulle neerslaan. Hulle lieg en praat lelik.
Deel
Lees PSALMS 59PSALMS 59:13 Bybel vir almal (ABA)
U moet dit doen, want hulle doen sonde wanneer hulle praat. U moet hulle straf, want hulle is hoogmoedig, hulle vervloek mense en hulle lieg.
Deel
Lees PSALMS 59PSALMS 59:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sonde van hulle mond is die woord van hulle lippe; laat hulle dan gevang word in hul trots, en vanweë die vloek en die leuen wat hulle vertel.
Deel
Lees PSALMS 59PSALMS 59:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
oor hulle woorde, die sonde uit hulle mond. Laat hulle gevang word deur hulle hoogmoed, deur die vervloekings wat hulle uitspreek, en die leuens wat hulle praat.
Deel
Lees PSALMS 59PSALMS 59:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle sondig met hulle monde, met die woorde op hulle lippe. Laat hulle verstrik raak in hulle hoogmoed oor die vervloeking en die leuens wat hulle vertel.
Deel
Lees PSALMS 59