PSALMS 58:3
PSALMS 58:3 Bybel vir almal (ABA)
Nee, julle dink altyd hoe julle verkeerde dinge kan doen, julle doen slegte dinge aan mense in die land.
Deel
Lees PSALMS 58PSALMS 58:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ja, julle bedryf ongeregtighede in die hart; julle weeg op aarde die geweld van julle hande af.
Deel
Lees PSALMS 58PSALMS 58:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nee, julle optrede in die land is die ene korrupsie, met geweld gaan julle deur die lewe.
Deel
Lees PSALMS 58PSALMS 58:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Selfs in julle harte beoefen julle onreg; in die land maak die geweld van julle hande vir julle die pad skoon.
Deel
Lees PSALMS 58PSALMS 58:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die goddelose is van die moederskoot af vervreem; hulle dwaal sodra hulle gebore word, en praat leuens.
Deel
Lees PSALMS 58