PSALMS 57:2
PSALMS 57:2 Bybel vir almal (ABA)
O God, U moet genadig wees vir my, U moet genadig wees, want ek kom vra dat U my moet beskerm. Ek vlug na U toe soos kuikens onder 'n hen se vlerke in vlug totdat die gevaar verby is.
Deel
Lees PSALMS 57PSALMS 57:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wees my genadig, o God, wees my genadig, want by U het my siel geskuil, en in die skaduwee van u vleuels sal ek skuil totdat die onheil verbygegaan het.
Deel
Lees PSALMS 57PSALMS 57:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wees my genadig, o God! Wees my genadig, want by U soek ek skuiling. Onder u vleuels sal ek skuil tot die bedreiging verby is.
Deel
Lees PSALMS 57PSALMS 57:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wees my genadig, o God, wees my genadig, want by U skuil ek; in die skadu van u vlerke sal ek skuil totdat die vernietiging verby is.
Deel
Lees PSALMS 57PSALMS 57:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek sal tot God die Allerhoogste roep; aan God wat alles vir my doen.
Deel
Lees PSALMS 57