PSALMS 56:9
PSALMS 56:9 Bybel vir almal (ABA)
U weet hoe swaar ek kry. As U my trane in u velsak sit, dan sal U sien hoe baie hulle is. U moet dit in u boek skryf.
Deel
Lees PSALMS 56PSALMS 56:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ú het my omswerwinge getel; hou my trane in u kruik; is hulle nie in u boek nie?
Deel
Lees PSALMS 56PSALMS 56:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
My ellende het nie ongemerk by U verbygegaan nie, U het op my trane gelet. In u boek staan hulle opgeteken.
Deel
Lees PSALMS 56PSALMS 56:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U het self my lotgevalle opgeteken. Hou tog my trane in u leersak. Staan dit nie in u •boekrol nie?
Deel
Lees PSALMS 56PSALMS 56:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As ek U aanroep, sal my vyande terugdraai; dit weet ek; want God is vir my.
Deel
Lees PSALMS 56