PSALMS 56:3
PSALMS 56:3 Bybel vir almal (ABA)
My vyande hou nie op om my te jaag nie, want daar is baie mense wat oorlog wil maak teen my. Hoogste God
Deel
Lees PSALMS 56PSALMS 56:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My vyande vertrap my die hele dag, want baie veg teen my in hoogmoed.
Deel
Lees PSALMS 56PSALMS 56:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vroeg en laat jaag my teëstanders my, en ek het baie vyande, o Allerhoogste.
Deel
Lees PSALMS 56PSALMS 56:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My teenstanders treiter my die hele dag, ja, baie veg teen my uit die hoogte.
Deel
Lees PSALMS 56PSALMS 56:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hoe laat ek bang is, sal ek op U vertrou.
Deel
Lees PSALMS 56PSALMS 56:3 Die Boodskap (DB)
Hulle jaag my die hele dag. Daar is baie trotse mense wat teen my baklei.
Deel
Lees PSALMS 56