PSALMS 56:14
PSALMS 56:14 Bybel vir almal (ABA)
want U het my gered van die dood, U het gekeer sodat ek nie val nie. Ek kon aanhou lewe naby God, ek kon lewe in sy lig, dit is die lig wat my laat lewe.
Deel
Lees PSALMS 56PSALMS 56:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
want U het my siel gered van die dood — ja, my voete van struikeling — om te wandel voor die aangesig van God in die lig van die lewe.
Deel
Lees PSALMS 56PSALMS 56:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
want U het my van die dood gered, my voet nie laat struikel nie, en met God by my kon ek my pad aanhou loop en die lewenslig bly sien.
Deel
Lees PSALMS 56PSALMS 56:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want U het my lewe uit die dood weggeruk. Het U dan nie my voete van struikeling bewaar, sodat ek voor God kan leef in die lig van die lewe nie?
Deel
Lees PSALMS 56