YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 55:6

PSALMS 55:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Vrees en bewing kom oor my, en angs oordek my.

Deel
Lees PSALMS 55

PSALMS 55:6 Bybel vir almal (ABA)

Ek het bang geword, baie bang, my hele liggaam bewe.

Deel
Lees PSALMS 55

PSALMS 55:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Vrees en bewing kom oor my, en angs oordek my.

Deel
Lees PSALMS 55

PSALMS 55:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

vrees en skrik oorweldig my, my hele liggaam bewe.

Deel
Lees PSALMS 55

PSALMS 55:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Vrees en bewing oorweldig my, 'n rilling trek deur my liggaam.

Deel
Lees PSALMS 55

PSALMS 55:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En ek het gesê: Ag, het ek vlerke soos 'n duif gehad! want dan sou ek wegvlieg en rus.

Deel
Lees PSALMS 55

PSALMS 55:6 Die Boodskap (DB)

Ek is bang om dood te gaan. Ek bewe soos ’n riet van vrees.

Deel
Lees PSALMS 55

PSALMS 55:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vrees en bewing oorweldig my. Ek kan nie ophou bewe nie.

Deel
Lees PSALMS 55
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's