PSALMS 51:14
PSALMS 51:14 Die Boodskap (DB)
Laat ek weer bly wees. U alleen kan die lewe weer vir my nuut maak. Help my om U te dien met alles wat in my is.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:14 Bybel vir almal (ABA)
U moet my red sodat ek weer bly kan wees, U moet my help om gehoorsaam te wil wees aan U.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gee my weer die vreugde van u heil, en ondersteun my deur 'n gewillige gees.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat my weer die blydskap ervaar van iemand wat deur U verlos is, laat my U weer met toewyding dien.
Deel
Lees PSALMS 51PSALMS 51:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat my weer die vreugde oor u verlossing ervaar, laat 'n gewillige gees my ondersteun.
Deel
Lees PSALMS 51