PSALMS 50:16
PSALMS 50:16 Bybel vir almal (ABA)
Maar God sê vir die mens wat verkeerd doen: “Dink jy dat jy reg doen? Jy sê wat Ek wil hê en jy praat oor die verbond wat Ek met julle gemaak het
Deel
Lees PSALMS 50PSALMS 50:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar aan die goddelose sê God: Wat vertel jy nog my insettinge en neem jy my verbond in jou mond
Deel
Lees PSALMS 50PSALMS 50:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar vir die goddelose sê God: “Waarom sê jy my voorskrifte een vir een op en beroep jy jou op my verbond
Deel
Lees PSALMS 50PSALMS 50:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar vir die goddelose sê God: “Watter reg het jy om my voorskrifte op te sê en my verbond op jou lippe te neem?
Deel
Lees PSALMS 50PSALMS 50:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar aan die goddelose sê God: Wat moet jy doen om my insettinge te verkondig, of dat jy my verbond in jou mond moet neem?
Deel
Lees PSALMS 50