PSALMS 50:15
PSALMS 50:15 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet tot My bid wanneer dit sleg gaan. Ek sal jou red, en jy sal My eer.”
Deel
Lees PSALMS 50PSALMS 50:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en roep My aan in die dag van benoudheid: Ek sal jou uithelp, en jy moet My eer.
Deel
Lees PSALMS 50PSALMS 50:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Roep My aan in die dag van benoudheid: Ek sal jou uithelp en jy sal My eer.”
Deel
Lees PSALMS 50PSALMS 50:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Roep My aan in 'n tyd van nood; Ek sal jou red, en jy sal My eer.”
Deel
Lees PSALMS 50PSALMS 50:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En roep My aan in die dag van benoudheid: Ek sal jou red, en jy moet My eer.
Deel
Lees PSALMS 50