PSALMS 48:9
PSALMS 48:9 Bybel vir almal (ABA)
Ons het daarvan gehoor, en nou het ons dit gesien in die stad van die Here wat oor alles regeer, in die stad van ons God. God laat die stad vir altyd vas staan. Sela
Deel
Lees PSALMS 48PSALMS 48:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Soos ons gehoor het, so het ons gesien in die stad van die HERE van die leërskare, in die stad van onse God: God sal dit bevestig tot in ewigheid. Sela.
Deel
Lees PSALMS 48PSALMS 48:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Soos ons daarvan gehoor het, het ons dit self ervaar hier in die stad van die Here, die Almagtige, in die stad van ons God, die stad wat Hy vir altyd vas laat staan. Sela
Deel
Lees PSALMS 48PSALMS 48:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wat ons gehoor het, het ons ook ervaar in die stad van die HERE, Heerser oor alle magte, in die stad van ons God: God het haar gevestig vir altyd. •Sela
Deel
Lees PSALMS 48PSALMS 48:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ons het aan u goedertierenheid gedink, o God, in die middel van u tempel.
Deel
Lees PSALMS 48