PSALMS 46:11
PSALMS 46:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Bedaar en erken dat Ek God is, Ek is verhewe bo die nasies, Ek is verhewe bo die aarde.”
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Wees stil en weet Ek is God! Ek sal vereer word deur die nasies, verhewe wees oor die hele aarde.”
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:11 Bybel vir almal (ABA)
Hy het gesê: “Julle moet ophou veg, julle moet weet dat Ek God is, Ek is hoog bo die volke, hoog bo die aarde.”
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat staan en weet dat Ek God is; Ek sal hoog wees onder die nasies, hoog op die aarde.
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Bedaar en erken dat Ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aarde.
Deel
Lees PSALMS 46