PSALMS 46:1
PSALMS 46:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir die koorleier. Van die Koragiete. Op die wysie van “Jong Vroue”. 'n Lied.
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:1 Bybel vir almal (ABA)
Vir die leier van die koor: Van die Korag-groep. Dieselfde musiek soos vir die lied “Jong Vroue.” 'n Lied.
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
VIR die musiekleier. Van die kinders van Korag. Met sopraanstemme. 'n Lied.
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vir die •musiekleier. Van die Koragiete. Op “Jong vroue”. 'n Lied.
Deel
Lees PSALMS 46