PSALMS 45:7
PSALMS 45:7 Bybel vir almal (ABA)
God het vir jou koning gemaak vir altyd. Jy regeer jou mense regverdig
Deel
Lees PSALMS 45PSALMS 45:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U troon, o God, is vir ewig en altyd; die septer van u koninkryk is 'n regverdige septer.
Deel
Lees PSALMS 45PSALMS 45:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
U troon, verhewe wese, staan vir altyd vas, met u koninklike septer laat u geregtigheid geskied.
Deel
Lees PSALMS 45PSALMS 45:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U troon, o goddelike wese, is vir altyd en altyd, die septer van u heerskappy is 'n regverdige septer.
Deel
Lees PSALMS 45PSALMS 45:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U het geregtigheid lief en haat goddeloosheid; daarom het God, U God, U gesalf met vreugde-olie bo U metgeselle.
Deel
Lees PSALMS 45