PSALMS 45:6
PSALMS 45:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U troon, o God, is vir ewig en altyd; die septer van U koninkryk is 'n regte septer.
Deel
Lees PSALMS 45PSALMS 45:6 Bybel vir almal (ABA)
Jou pyle is skerp, hulle sal steek deur die harte van die vyande van die koning, hulle sal volke voor jou laat val.
Deel
Lees PSALMS 45PSALMS 45:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U pyle is skerp (volke val onder U!); hulle tref in die hart van die Koning se vyande.
Deel
Lees PSALMS 45PSALMS 45:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
U skerp pyle laat volke voor u voete val; hulle deurboor die hart van die koning se vyande.
Deel
Lees PSALMS 45PSALMS 45:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U pyle is skerp in die hart van die koning se vyande; volke val onder u.
Deel
Lees PSALMS 45