PSALMS 45:17
PSALMS 45:17 Bybel vir almal (ABA)
Koning, jy sal seuns hê, en hulle sal regeer soos jou voorvaders. Jy sal hulle kies en aanstel om amptenare te wees in die hele land.
Deel
Lees PSALMS 45PSALMS 45:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
In die plek van u vaders sal u seuns wees; U sal hulle aanstel as vorste in die hele land.
Deel
Lees PSALMS 45PSALMS 45:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag u seuns hê om u geslag voort te sit dat u hulle kan aanstel as regeerders in die hele land!
Deel
Lees PSALMS 45PSALMS 45:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U seuns sal die plekke van u vaders inneem, u sal hulle as •hoë amptenare aanstel in die hele land.
Deel
Lees PSALMS 45PSALMS 45:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek sal aan U Naam gedenk word van geslag tot geslag; daarom sal die volke U loof vir ewig en altyd.
Deel
Lees PSALMS 45