PSALMS 44:26
PSALMS 44:26 Bybel vir almal (ABA)
Ja, ons lê op die grond, ons kan nie opstaan nie.
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want ons siel is in die stof neergebuig; ons buik kleef aan die aarde.
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ons is tot in die stof verneder, ons is teen die grond.
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want ons smelt weg in die stof, ons liggame kleef aan die grond.
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Staan op om ons te help, en verlos ons ter wille van U barmhartigheid.
Deel
Lees PSALMS 44