PSALMS 44:2
PSALMS 44:2 Bybel vir almal (ABA)
O God, ons het dit self gehoor, ons voorvaders het dit vir ons vertel. U het iets gedoen toe hulle gelewe het, lank gelede.
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
O God, met ons ore het ons dit gehoor, ons vaders het ons dit vertel: 'n werk het U gedoen in hulle dae, in die dae van die voortyd.
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Met ons eie ore het ons gehoor, o God, ons vaders het ons dit vertel, dat U in die ou dae, in die gryse verlede, 'n groot daad gedoen het.
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
O God, met ons eie ore het ons dit gehoor, ons voorouers het ons vertel van die dade wat U verrig het in hulle tyd, in die ou tyd
Deel
Lees PSALMS 44PSALMS 44:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hoe U die nasies met U hand verdryf en hulle geplant het; hoe U die volk verdruk en verdryf het.
Deel
Lees PSALMS 44