PSALMS 42:4
PSALMS 42:4 Bybel vir almal (ABA)
My trane is my kos, ek huil elke dag en nag wanneer mense aanhou om vir my te vra: “Waar is jou God?”
Deel
Lees PSALMS 42PSALMS 42:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My trane is my spys dag en nag, omdat hulle die hele dag vir my sê: Waar is jou God?
Deel
Lees PSALMS 42PSALMS 42:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dag en nag is ek in trane, want sonder ophou sê hulle vir my: “En waar is jou God nou?”
Deel
Lees PSALMS 42PSALMS 42:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Trane is dag en nag my brood, omdat daar die hele dag lank vir my gevra word: “Waar is jou God?”
Deel
Lees PSALMS 42PSALMS 42:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As ek aan hierdie dinge dink, stort ek my siel in my uit; want ek het saam met die skare gegaan, ek het saam met hulle na die huis van God gegaan, met 'n stem van vreugde en lof, met 'n menigte wat fees gehou het.
Deel
Lees PSALMS 42