PSALMS 41:4
PSALMS 41:4 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sal hom help wanneer hy siek is en Hy sal hom weer gesond laat word.
Deel
Lees PSALMS 41PSALMS 41:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE sal hom ondersteun op die siekbed; sy hele slaapplek verander U as hy krank is.
Deel
Lees PSALMS 41PSALMS 41:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here sal hom bystaan in sy siekte. As hy siek is, sal U hom genees.
Deel
Lees PSALMS 41PSALMS 41:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE sal hom ondersteun op sy siekbed. Waar hy ook al siek lê, maak U hom gesond.
Deel
Lees PSALMS 41PSALMS 41:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het gesê: HERE, wees my genadig; genees my siel; want ek het teen jou gesondig.
Deel
Lees PSALMS 41