PSALMS 40:5
PSALMS 40:5 Bybel vir almal (ABA)
Dit gaan goed met 'n mens wat glo dat die Here hom sal help, 'n mens wat nie vra dat afgode hom moet help nie, dinge wat nie gode is nie.
Deel
Lees PSALMS 40PSALMS 40:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Welgeluksalig is die man wat sy vertroue in die HERE stel en hom nie wend tot hoogmoediges en leuendienaars nie.
Deel
Lees PSALMS 40PSALMS 40:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel en hom nie wend tot duister magte en tot mense wat hulle met skyngode ophou nie.
Deel
Lees PSALMS 40PSALMS 40:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gelukkig is die mens wat sy vertroue in die HERE stel, en hom nie wend tot hoogmoediges en dié wat hulle toevlug neem tot leuens nie.
Deel
Lees PSALMS 40PSALMS 40:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Baie, HERE my God, is u wonderwerke wat U gedoen het, en u gedagtes wat tot ons gerig is; dit kan nie vir U gereken word nie; genommer word.
Deel
Lees PSALMS 40