PSALMS 37:6
PSALMS 37:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy sal jou •geregtigheid soos die oggendlig laat verskyn en jou reg soos die middagson.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:6 Bybel vir almal (ABA)
en Hy sal vir almal wys dat jy onskuldig is, Hy sal vir almal sê jy is iemand wat reg doen.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en Hy sal jou geregtigheid laat voortkom soos die lig en jou reg soos die middag.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy sal jou onskuld laat deurbreek soos die son, jou reg soos die helder lig van die middag.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Hy sal jou geregtigheid voortbring soos die lig en jou oordeel soos die middag.
Deel
Lees PSALMS 37