PSALMS 37:26
PSALMS 37:26 Die Boodskap (DB)
Gelowiges gee regtig om vir ander mense. Hulle klou nie aan hulle geld vas nie. Hulle leen geld sonder om rente te hef. Ook met hulle kinders sal dit goed gaan.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:26 Bybel vir almal (ABA)
Die mens wat reg lewe, kan die hele dag lank goed wees vir ander mense en vir hulle dinge leen, en sy nageslag laat dit goed gaan met ander mense.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die hele dag ontferm hy hom en leen uit, en sy nageslag is 'n seën.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy is altyd vrygewig, hy leen uit sonder rente: met sy nageslag sal dit goed gaan.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy is altyd goedhartig en leen graag uit, sy nageslag is 'n seën vir ander.
Deel
Lees PSALMS 37