PSALMS 37:25
PSALMS 37:25 Bybel vir almal (ABA)
Ek is nou oud, maar vandat ek jonk was tot nou toe, het ek nie gesien dat die Here 'n mens los wat reg lewe nie, ek het ook nie gesien dat so 'n mens se nageslag nie kos het nie.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Noen. Ek was jonk, ook het ek oud geword, maar nooit het ek die regverdige verlate gesien, of dat sy nageslag brood soek nie.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek was jonk en ek het oud geword, maar nooit het ek 'n regverdige verlate gesien of dat sy nageslag brood soek nie.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe ek jonk was en selfs noudat ek oud geword het, het ek nie gesien dat 'n regverdige versaak word, of dat sy nageslag kos soek nie.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek was jonk, en nou is ek oud; maar Ek het die regverdige nie verlate gesien nie, en ook nie sy nageslag wat brood soek nie.
Deel
Lees PSALMS 37