PSALMS 37:23
PSALMS 37:23 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer die Here tevrede is oor hoe 'n mens lewe, dan lei Hy hom en dan beskerm Hy hom.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Mem. Deur die HERE word die gange van 'n man bevestig, en Hy het 'n welbehae in sy weg.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here bepaal die koers van die mens met wie se pad Hy tevrede is, en Hy ondersteun hom.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Danksy die HERE stap 'n jong man met ferm treë; en die HERE is tevrede met sy lewenspad.
Deel
Lees PSALMS 37PSALMS 37:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die voetstappe van 'n goeie man word deur die HERE bepaal, en hy het behae in sy weg.
Deel
Lees PSALMS 37