YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 37:18

PSALMS 37:18 Die Boodskap (DB)

Hy sorg altyd vir hulle. Wat hulle geërf het, behou hulle vir altyd.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:18 Bybel vir almal (ABA)

Die Here sorg altyd vir mense wat net goed doen, en die land sal altyd hulle land wees.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Jod. Die HERE ken die dae van die opregtes, en hulle erfdeel sal tot in ewigheid bly.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here sorg vir die lewe van die opregtes, en wat hulle besit, sal hulle behou so lank hulle lewe.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die HERE dra sorg vir die lewensdae van hulle wat onberispelik leef: Hulle erfdeel bly vir altyd behoue.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die HERE ken die dae van die opregtes, en hulle erfdeel sal vir ewig wees.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:18 Die Boodskap (DB)

Hy sorg altyd vir hulle. Wat hulle geërf het, behou hulle vir altyd.

Deel
Lees PSALMS 37

PSALMS 37:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE ken die lewensdae van die opregtes, en hulle erfdeel sal vir altyd bly bestaan.

Deel
Lees PSALMS 37
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's