PSALMS 36:8
PSALMS 36:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hoe kosbaar is u trou, o God! Die hele mensdom vind skuiling in die skadu van u vleuels.
Deel
Lees PSALMS 36PSALMS 36:8 Bybel vir almal (ABA)
Dit is vir ons kosbaar, o God, dat U doen wat U belowe het. Mense weet dat U hulle sal beskerm.
Deel
Lees PSALMS 36PSALMS 36:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hoe kosbaar is u goedertierenheid, o God! Daarom skuil die mensekinders onder die skaduwee van u vleuels.
Deel
Lees PSALMS 36PSALMS 36:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hoe kosbaar is u trou, o God! U beskerm die mense wat by U skuil.
Deel
Lees PSALMS 36PSALMS 36:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hoe kosbaar is u troue liefde, o God! Mense skuil in die skadu van u vlerke.
Deel
Lees PSALMS 36