PSALMS 36:7
PSALMS 36:7 Bybel vir almal (ABA)
U doen reg op die aarde, ook op die hoogste berge, U oordeel reg, ook in die groot, diep water. Here, U red mense en diere.
Deel
Lees PSALMS 36PSALMS 36:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U geregtigheid is soos die berge van God; u oordele is 'n groot watervloed. HERE, U behou mense en diere!
Deel
Lees PSALMS 36PSALMS 36:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
u geregtigheid tot op die hoogste berge, die reg wat U spreek, tot in die dieptes van die see. U sorg vir mens en dier, o Here.
Deel
Lees PSALMS 36PSALMS 36:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U geregtigheid is soos massiewe berge, u regspraak soos die groot •oerwater. U verlos mens en dier, HERE.
Deel
Lees PSALMS 36PSALMS 36:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hoe groot is u goedertierenheid, o God! daarom het die mensekinders hul vertroue in die skaduwee van u vleuels gestel.
Deel
Lees PSALMS 36