PSALMS 36:10
PSALMS 36:10 Bybel vir almal (ABA)
Want U gee vir ons die lewe, U gee die lig wat vir ons laat lewe.
Deel
Lees PSALMS 36PSALMS 36:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want by U is die fontein van die lewe; in u lig sien ons die lig.
Deel
Lees PSALMS 36PSALMS 36:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
U is die bron van die lewe, deur u lig lewe ons.
Deel
Lees PSALMS 36PSALMS 36:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, by U is die fontein van lewe, * in u lig sien ons lig.
Deel
Lees PSALMS 36PSALMS 36:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hou aan met u goedertierenheid teenoor die wat U ken; en U geregtigheid vir die opregtes van hart.
Deel
Lees PSALMS 36