PSALMS 34:3
PSALMS 34:3 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal vir almal sê wat die Here gedoen het. Die mense wat hulleself nie kan help nie, moet dit hoor en hulle moet bly wees.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Bet. My siel sal hom beroem in die HERE; die ootmoediges sal dit hoor en bly wees.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek sal die roem van die Here sing; dié wat swaar kry, sal dit hoor en daaroor bly wees.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In die HERE sal ek roem; verdruktes sal dit hoor en hulle verheug.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verheerlik die HERE saam met my, en laat ons saam sy Naam verhef.
Deel
Lees PSALMS 34