PSALMS 34:14
PSALMS 34:14 Bybel vir almal (ABA)
moenie sleg praat van mense nie en hy moenie lieg nie.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Noen. Bewaar jou tong vir wat verkeerd is, en jou lippe dat hulle nie bedrog spreek nie.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
moet hy sy tong weerhou van kwaadpraat en sy lippe van leuens.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Weerhou jou tong van kwaad en jou lippe daarvan om bedrieglik te praat.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Gaan weg van die kwaad en doen goed; soek vrede en jaag dit na.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:14 Die Boodskap (DB)
Jy? Pas dan op om nooit verkeerde dinge te sê nie! Moenie oneerlik wees en ander mense met leuens verkul nie.
Deel
Lees PSALMS 34