PSALMS 33:6
PSALMS 33:6 Die Boodskap (DB)
Deur net ’n woord te sê het die Here die blou hemelkoepel gemaak. Al die sterre, planete, mane en sonne het deur sy krag ontstaan.
Deel
Lees PSALMS 33PSALMS 33:6 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het gesê die lug en die sterre moet daar wees, en toe was hulle daar.
Deel
Lees PSALMS 33PSALMS 33:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Deur die Woord van die HERE is die hemele gemaak en deur die Gees van sy mond hulle hele leër.
Deel
Lees PSALMS 33PSALMS 33:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Deur die woord van die Here is die hemele gemaak, deur sy bevel al die hemelliggame.
Deel
Lees PSALMS 33PSALMS 33:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Deur die woord van die HERE is die hemele gemaak en deur die asem van sy mond die hemel se hele leër.
Deel
Lees PSALMS 33