PSALMS 33:1
PSALMS 33:1 Bybel vir almal (ABA)
Julle wat reg lewe, julle moet sing oor wat die Here gedoen het. Julle almal wat eerlik lewe, julle moet sing en die Here prys.
Deel
Lees PSALMS 33PSALMS 33:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
O REGVERDIGES, jubel in die HERE! 'n Loflied betaam die opregtes.
Deel
Lees PSALMS 33PSALMS 33:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jubel in die Here, regverdiges, sing 'n loflied, opregtes!
Deel
Lees PSALMS 33PSALMS 33:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Regverdiges, jubel oor die HERE! 'n Loflied pas by opregtes.
Deel
Lees PSALMS 33PSALMS 33:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verheug julle in die HERE, o regverdiges, want lof is lieflik vir die opregtes.
Deel
Lees PSALMS 33