PSALMS 32:6
PSALMS 32:6 Bybel vir almal (ABA)
Daarom moet elke mens wat in U glo, tot U bid wanneer dit met hom sleg gaan. Dan sal die watervloed hom nie wegspoel nie.
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom sal elke vrome U aanbid in 'n tyd as U te vinde is; ja, by 'n oorstroming van groot waters sal hulle nie aan hom raak nie.
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is waarom elke gelowige in 'n tyd van nood tot U bid; selfs vloedwaters sal hom nie skielik oorval nie.
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is waarom elke getroue volgeling tot U moet bid terwyl die geleentheid daar is. Die geluid van 'n groot watervloed sal hom nie bereik nie.
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want dit sal elkeen wat vroom is tot jou bid in die tyd wanneer jy te vinde is: waarlik, in die strome van groot waters sal hulle nie naby hom kom nie.
Deel
Lees PSALMS 32