PSALMS 32:1
PSALMS 32:1 Bybel vir almal (ABA)
Van Dawid. 'n Lied. Dit gaan goed met 'n mens wanneer die Here hom vergewe dat hy opstandig was, wanneer die Here hom nie straf oor sy sonde nie.
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N PSALM van Dawid; 'n onderwysing. Welgeluksalig is hy wie se oortreding vergewe, wie se sonde bedek is.
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Gedig van Dawid. Dit gaan goed met die mens wie se oortredings nie gestraf word nie, wie se sonde vergewe word.
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Van Dawid. 'n Maskiel . Gelukkig is die een wie se oortreding vergewe, wie se sonde bedek is.
Deel
Lees PSALMS 32PSALMS 32:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geseënd is hy wie se oortreding vergewe is, wie se sonde bedek is.
Deel
Lees PSALMS 32