PSALMS 31:7
PSALMS 31:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek haat mense wat waarde heg aan die nikswerd afgode; my vertroue stel ek in die Here.
Deel
Lees PSALMS 31PSALMS 31:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek het 'n weersin in mense wat nietige afgode aanhang, maar ek, op die HERE vertrou ek.
Deel
Lees PSALMS 31PSALMS 31:7 Bybel vir almal (ABA)
Ek haat mense wat afgode dien, die afgode beteken niks. Maar ek? Ek glo in die Hére.
Deel
Lees PSALMS 31PSALMS 31:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek haat die wat nietige afgode vereer, maar ék vertrou op die HERE.
Deel
Lees PSALMS 31PSALMS 31:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek sal bly wees en juig oor u goedertierenheid, want U het my benoudheid in ag geneem; U het my siel in benoudhede geken
Deel
Lees PSALMS 31