PSALMS 31:6
PSALMS 31:6 Bybel vir almal (ABA)
Ek gee myself vir U, Here, net vir U. U is God, net U is God, U maak my vry.
Deel
Lees PSALMS 31PSALMS 31:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
In u hand gee ek my gees oor; U het my verlos, HERE, God van trou.
Deel
Lees PSALMS 31PSALMS 31:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
In u hande gee ek my lewe oor, want, Here, troue God, U het my vrygemaak.
Deel
Lees PSALMS 31PSALMS 31:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
In u hand gee ek my gees oor; U het my bevry, HERE, troue God.
Deel
Lees PSALMS 31PSALMS 31:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek het die wat op leuenagtige nietighede ag geslaan, gehaat, maar ek vertrou op die HERE.
Deel
Lees PSALMS 31