PSALMS 31:5
PSALMS 31:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U sal my laat uitgaan uit die net wat hulle vir my gespan het, want U is my toevlug.
Deel
Lees PSALMS 31PSALMS 31:5 Bybel vir almal (ABA)
My vyande het 'n vangnet styfgetrek om my te vang, maar U maak my los daaruit, want U beskerm my.
Deel
Lees PSALMS 31PSALMS 31:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Bevry my uit die vangnet wat hulle vir my gestel het, want U is my toevlug.
Deel
Lees PSALMS 31PSALMS 31:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat my loskom uit die vangnet wat hulle vir my gespan het; U is immers my toevlug.
Deel
Lees PSALMS 31PSALMS 31:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
In u hand gee ek my gees oor: U het my verlos, HERE, God van waarheid.
Deel
Lees PSALMS 31