PSALMS 31:19
PSALMS 31:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Laat die leuenaars stilgemaak word, dié wat vol hoogmoed en veragting teen regverdiges praat.
Deel
Lees PSALMS 31PSALMS 31:19 Bybel vir almal (ABA)
U moet die mense stilmaak wat leuens vertel, die mense wat hoogmoedig is en spog en wat dink hulle is beter as die mense wat reg doen.
Deel
Lees PSALMS 31PSALMS 31:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat die valse lippe stom word wat in trotsheid en veragting onbeskaamd spreek teen die regverdige.
Deel
Lees PSALMS 31PSALMS 31:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Bring die leuenaars tot swye, dié wat vol is van hulleself en in hoogmoed en veragting teen die regverdige praat.
Deel
Lees PSALMS 31PSALMS 31:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat die bedrieglike lippe swyg, hulle wat uit die hoogte en met minagting onbeskaamd oor die regverdiges praat.
Deel
Lees PSALMS 31