PSALMS 30:4
PSALMS 30:4 Bybel vir almal (ABA)
Here, U het my laat uitkom uit die doderyk, ek was naby die dood, maar U het my weer laat lewe.
Deel
Lees PSALMS 30PSALMS 30:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
HERE, U het my siel uit die doderyk laat opkom; U het my lewend gemaak uit die wat in die kuil neerdaal.
Deel
Lees PSALMS 30PSALMS 30:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Here, U het my gered van die doderyk, my aan die lewe gehou toe ek al op pad was na die dood toe.
Deel
Lees PSALMS 30PSALMS 30:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
HERE, U het my lewe uit die •doderyk laat opkom; U het my lewend gehou tussen dié wat afdaal in die put.
Deel
Lees PSALMS 30PSALMS 30:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sing tot eer van die HERE, o sy heiliges, en loof tot eer van sy heiligheid.
Deel
Lees PSALMS 30