PSALMS 28:6
PSALMS 28:6 Bybel vir almal (ABA)
Ek prys die Here, Hy het gehoor toe ek gebid het en gevra het dat Hy my moet help.
Deel
Lees PSALMS 28PSALMS 28:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Geloofd sy die HERE, want Hy het die stem van my smekinge gehoor.
Deel
Lees PSALMS 28PSALMS 28:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Aan die Here kom die lof toe, want Hy het my smeekstem gehoor.
Deel
Lees PSALMS 28PSALMS 28:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE moet geprys word, want Hy het na my smeekgebed geluister.
Deel
Lees PSALMS 28PSALMS 28:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geloofd sy die HERE, want Hy het die stem van my smekinge gehoor.
Deel
Lees PSALMS 28