PSALMS 25:9
PSALMS 25:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy laat aan hulpeloses reg geskied en Hy leer hulle sy pad.
Deel
Lees PSALMS 25PSALMS 25:9 Bybel vir almal (ABA)
Hy laat dit reg gaan met mense wat hulleself nie kan help nie wanneer ander mense hulle oordeel. Hy leer vir die mense wat hulleself nie kan help nie, Hy leer vir hulle hoe hulle moet lewe.
Deel
Lees PSALMS 25PSALMS 25:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jod. Hy sal die ootmoediges lei in die reg en die ootmoediges sy weg leer.
Deel
Lees PSALMS 25PSALMS 25:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag Hy verdruktes lei in wat reg is; mag Hy hulle sy pad leer.
Deel
Lees PSALMS 25