PSALMS 25:21
PSALMS 25:21 Bybel vir almal (ABA)
Ek bid dat U my moet help om 'n goeie en 'n eerlike mens te bly, ja, ek glo dat U my sal help.
Deel
Lees PSALMS 25PSALMS 25:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Tau. Laat vroomheid en opregtheid my bewaar, want U verwag ek.
Deel
Lees PSALMS 25PSALMS 25:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat onskuld en opregtheid oor my die wag hou, want op U vertrou ek.
Deel
Lees PSALMS 25PSALMS 25:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag onskuld en opregtheid oor my wag hou, want ek wag op U.
Deel
Lees PSALMS 25PSALMS 25:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat opregtheid en opregtheid my bewaar; want ek wag op jou.
Deel
Lees PSALMS 25