PSALMS 25:2
PSALMS 25:2 Bybel vir almal (ABA)
My God, ek glo dat U sal doen wat U belowe het. U moenie dat ek verloor teen my vyande nie, U moenie dat hulle juig omdat dit sleg gaan met my nie.
Deel
Lees PSALMS 25PSALMS 25:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Bet. My God, op U vertrou ek; laat my nie beskaamd staan nie; laat my vyande oor my nie juig nie.
Deel
Lees PSALMS 25PSALMS 25:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
my God, op U vertrou ek. Laat my vertroue tog nie tevergeefs wees nie, laat my vyande nie juig oor wat met my gebeur nie.
Deel
Lees PSALMS 25PSALMS 25:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My God, op U vertrou ek; laat my tog nie beskaamd staan nie; laat my vyande nie oor my jubel nie.
Deel
Lees PSALMS 25PSALMS 25:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
My God, ek vertrou op U; laat my nie beskaamd staan nie, laat my vyande nie oor my triomfeer nie.
Deel
Lees PSALMS 25