PSALMS 25:14
PSALMS 25:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE neem hulle wat vir Hom ontsag het, in sy vertroue, en sy verbond is daar om hulle te onderrig.
Deel
Lees PSALMS 25PSALMS 25:14 Bybel vir almal (ABA)
Die Here vertel vir die mense wat Hom dien, alles wat Hy besluit, Hy sê vir hulle wat sy verbond beteken.
Deel
Lees PSALMS 25PSALMS 25:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Samek. Die verborgenheid van die HERE is vir die wat Hom vrees, en sy verbond om hulle dit bekend te maak.
Deel
Lees PSALMS 25PSALMS 25:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here neem dié wat Hom dien, in sy vertroue en maak sy verbond aan hulle bekend.
Deel
Lees PSALMS 25PSALMS 25:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die geheim van die HERE is by die wat Hom vrees; en Hy sal hulle sy verbond bekend maak.
Deel
Lees PSALMS 25