PSALMS 24:1
PSALMS 24:1 Bybel vir almal (ABA)
'n Psalm van Dawid. Die aarde en alles op die aarde, die wêreld en al die mense in die wêreld, almal behoort aan die Here
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N PSALM van Dawid. Die aarde behoort aan die HERE en die volheid daarvan, die wêreld en die wat daarin woon
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Psalm van Dawid. Die aarde en alles wat daarop is, die wêreld en dié wat daar woon, alles behoort aan die Here
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Van Dawid. 'n Psalm. Aan die HERE behoort die aarde en die volheid daarvan, die wêreld en dié wat daarin woon
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die aarde behoort aan die HERE en die volheid daarvan; die wêreld en die wat daarin woon.
Deel
Lees PSALMS 24PSALMS 24:1 Die Boodskap (DB)
Alles op hierdie aarde is die Here s’n. Ja, die aarde self en alles wat daarop leef en beweeg, is Syne.
Deel
Lees PSALMS 24